| Modulekode | ISR 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Hierdie module handel oor aspekte van die volgende onderwerpe: (a) Die aard en doel van die insolvensiereg met verwysing na die invorderingsproses (b) Die aanwending van die opbrengs en kontribusiepligtigheid (c) Sekwestrasie- en rehabilitasie- aansoeke (d) Die bates van die insolvente boedel (e) Die bates van die solvente gade (f) Onuitgevoerde kontrakte (g) Vernietigbare transaksies (h) Akkoord |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App